Visums

This page is a translated version of the page Visas and the translation is 96% complete.
Outdated translations are marked like this.
Watter ondersteuning kan Wikimania vir my visumaansoek bied?
  • As jy die Wikimania 2015 wil besoek en 'n visum benodig, kan die Wikimedia-Stigting met 'n brief jou visumaansoek probeer ondersteun. Wees egter daarop bedag dat 'n ondersteuningsbrief van die Wikimedia-Stigting af geensins die visumproses kan beïnvloed nie.
  • Sou jy 'n ondersteuningsbrief benodig, kontak asseblief visas@wikimedia.org. Onthou asseblief om jou volle naam, woonadres en paspoortnommer by die e-pos in te sluit. Dit sal ook gaaf wees indien jy miskien die adres van die plek kan insluit waar jy vir jou visum om aansoek gedoen het, asook die naam van die betrokke werknemer daar.
  • 'n WMF-beursbegunstigde wat 'n ondersteuningsbrief benodig moet net daarvan melding maak dat hy wel een is.
  • Wat visumaansoeke betref, doen so vroeg moontlik aansoek voor jou reis begin.

Geen visum nodig nie

Volgens die Nasionale Migrasie Instituut, die INM[1], hoef die burgers van die volgende lande of streke nie oor 'n visum te beskik om na Meksiko om ontspannings-, sake- of onbetaalde doeleindes te reis nie. Die reisiger moet egter nie langer as 180 dae daar vertoef nie.

  • Andorra
  • Argentinië
  • Australië
  • Oostenryk
  • Bahamas
  • Barbados
  • België
  • Belize
  • Brasilië
  • Bulgarye
  • Kanada
  • Chili
  • Colombia
  • Costa Rica
  • Kroasië
  • Kuba
  • Siprus
  • Denemarke
  • Estland
  • Finland
  • Frankryk
  • Duitsland
  • Griekeland
  • Hongkong
  • Hongarye
  • Ierland
  • Israel
  • Nederland
  • Netherlands
  • Panama
  • Slowakye
  • Slowenië
  • Spanje
  • Sweden
  • Verenigde State van Amerika
  • United States of America
  • Uruguay

Buitelanders wat oor die volgende dokumente beskik, benodig geen Meksikaanse visum nie:

  • 'n Dokument wat die permamente verblyf in Kanada, die VSA, Japan, die Verenigde Koninkryk en Noord-Ierland, asook die Schengenlande bevestig;
  • 'n Geldige visum van die Verenigde State van Amerika
  • 'n Card APEC Business Traveler (ABTC) wat deur Meksiko aanvaar word
  • Dokumente wat bewys kan lewer dat jy 'n bemanningslid op 'n vliegtuig is wat aanland, of seeboek, indien jy 'n bemanningslid op 'n seevaartuig is wat by 'n Meksikaanse hawe op 'n internasionale reis aandoen. Sou jy as lugbemanningslid jou op 'n nasionale skip wil aanmonster wat in die hawe geanker is, dan moet jy jou seeboek en die aanmonsterdokument toon, asook die data omtrent die skip en die Meksikaanse hawe noem waar die skip hom bevind.

Visum benodig

Burgers uit die volgende lande en streke kort 'n visum om na Meksiko te reis, maar hoef geen onkostes aan te gaan om een voor aansoek te doen nie:

  • Bolivia
  • El Salvador
  • Guatemala
  • Haïti
  • Honduras

Burgers uit die volgende lande en streke kort 'n visum om na Meksiko te reis:

  • Afghanistan
  • Albanië
  • Angola
  • Antigua en Barbuda
  • Algerië
  • Armenië
  • Azerbaidjan
  • Bahrein
  • Bangladesj
  • Wit-Rusland
  • Benin
  • Bhoetan
  • Bosnië-Herzegowina
  • Botswana
  • Broenei-Darussalam
  • Burkina Faso
  • Burundi
  • Kaap Verde
  • Kambodja
  • Kameroen
  • Sentraal-Afrikaanse Republiek
  • Tsjad
  • Volksrepubliek Sjina
  • Comoro-eilande
  • Kongo
  • Kongo, Rep. Dem. (Zaïre)
  • Kuba
  • Djiboeti
  • Dominica
  • Dominikaanse Republiek
  • Oos-Timor
  • Ecuador
  • Egipte
  • Eritrea
  • Ethiopië
  • Fidji-eilande
  • Filippyne
  • Gaboen
  • Gambië
  • Georgië
  • Ghana
  • Granada
  • Guinee
  • Guinee-Bissau
  • Ekwatoriaal-Guinee
  • Guiana
  • Indië
  • Indonesië
  • Irak
  • Iran
  • Ivoorkus
  • Jordanië
  • Kazakstan
  • Kenia
  • Kirgisië
  • Kiribati
  • Koeweit
  • Laos
  • Lesotho
  • Libanon
  • Liberië
  • Libië
  • Macedonië
  • Madagaskar
  • Malawi
  • Die Maledive
  • Mali
  • Marokko
  • Mauritius
  • Mauritanië
  • Mianmar
  • Moldowa
  • Mongolië
  • Montenegro
  • Mosambiek
  • Namibië
  • Nauru
  • Nepal
  • Nicaragua
  • Niger
  • Nigerië
  • Noord-Korea
  • Oman
  • Pakistan
  • Palestina
  • Papoea-Nieu-Guinee
  • Katar
  • die Russiese Federasie
  • Rwanda
  • Arabiese Demokratiese Republiek Sahara
  • Saoedi-Arabië
  • Salomonseilande
  • Sint Kitts en Nevis
  • Sint Vincent en die Grenadine
  • Sint Lucia
  • São Tomé en Príncipe
  • Senegal
  • Serwië
  • Seychelle
  • Sierra Leone
  • Somalië
  • Suid-Afrika
  • Sri Lanka
  • Soedan
  • Suriname
  • Swaziland
  • Sirië
  • Thailand
  • Taiwan
  • Tanzanië
  • Tadjikistan
  • Togo
  • Tonga
  • Tunisië
  • Turkmenië
  • Turkye
  • Toewaloe
  • Oekraïne
  • Uganda
  • Verenigde Arabiese Emirate
  • Oesbekistan
  • Vanuatu
  • Viëtnam
  • Wes-Samoa
  • Jemen
  • Zambië
  • Zimbabwe


Verwysings

Geliewe die volgende bron om moontlike veranderinge te raadpleeg, voor die aanvang van jou reis.