Beurskomitee

This page is a translated version of the page Scholarship Committee and the translation is 94% complete.

Die Beurskomitee behartig die beursaansoeke en adviseer die beursverlenende instansies. Laasgenoemde sluit die Wikimedia-Stigting asook etlike plaaslike Wikimedia-afdelings in.